Arbeidersparty (Suid-Afrika, 1910)

Arbeidersparty
AP
Leier Frederic Creswell, Walter Madeley
Gestig 1910
Ontbind 1958
Hoofkwartier Bloemfontein
Ideologie Sosiaal-demokrasie
Demokratiese sosialisme
Amptelike kleure      Rooi
Kol. Frederic Hugh Page Creswell.
Genl. J.B.M. Hertzog se Nasionale Party het in 1929 alleen 'n volstrekte meerderheid behaal, maar nietemin weer twee Arbeiders in sy kabinet ingelsuit. Kol. F.H.P. Creswell sit voor links langs dr. D.F. Malan, genl. Hertzog, N.C. Havenga en P. Grobler. Agter staan Oswald Pirow, genl. Jan Kemp, A. Fourie, adv. E.G. Jansen, Henry Sampson en C.W. Malan.
Walter Madeley.

Die Arbeidersparty was 'n politieke party in Suid-Afrika van 1910 tot ongeveer 1958, hoewel die party nooit amptelik ontbind het nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search